History
To See
To Do
To Stay
To Eat
Properties

Lees in Afrikaans

Paternoster is situated about 145km North of Cape Town, about 15km from Vredenburg and about 25km from Saldanha. This quiet, picturesque fishing village is one of the oldest on the West Coast. It is widely known for it's abundance of fish and lobster and it's proximity to the Columbine Nature reserve makes it the favorite holiday destination of many.

During December and January the sleepy little town comes alive with visitors to Tieties Bay, which is only about 4km away. The town has a lovely hotel and visitors can sit on the veranda with a sundowner and watch the sun set over the sea. Whale and dolphins are regular visitors to the quiet bay and fishing and whale-watching tours are on offer.

Columbine Light House at Paternoster - Click here for bigger version Fishermen with the catch of the day - Click here for bigger version Paternoster Bay - Click here for bigger version
Columbine Lighthouse Fisherman with the catch of the day Paternoster Bay

Read in English

Paternoster is geleë omtrent 145km Noord van Kaapstad, omtrent 15 Km van Vredenburg en ongeveer 28km vanaf Saldanha. Hierdie stil, skilderagtige vissersdorpie is een van die oudstes aan die Weskus. Dit is wyd bekend vir sy oorvloed van vis en kreef en sy nabyheid aan die Columbine Natuurreservaat maak dit 'n gunsteling vakansiebestemming van vele.

Gedurende Desember en Januarie word die rustige dorpie wakkergeskud met die voetstappe van vakansiegangers wat by die naby geleë Tietiesbaai (ongeveer 4Km van Paternoster) kom kampeer. Paternoster het 'n lieflike klein hotel waar besoekers op die stoep 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle 'n fantastiese Weskus Sonsondergang beleef. Walvisse en dolfyne is gereelde besoekers aan die baai en daar word gereeld visvang- en walviskyk seevaarte gereël.

Top of Page
History
To See
To Do
To Stay
To Eat
Properties

Lees in Afrikaans

History of Paternoster

The origin of the name "Paternoster" has not been proven.Some people believe that it was called after the "Our Father" or "Paternoster" prayed by Portuguese sailors as they sailed passed the Bay.
However, the beads that were worn by the Khoi tribes were also called Paternosters.

The town was originally a fishing village. The shop at Paternoster (Bowinkel) "Oep vir Koep" was originally 'n fish factory that extracted oil from "tornyn", a kind of sea-bul. The oil was mostly used for medicinal purposes. The factory belonged to Stephan Broers.

Over the years the bay had it's share of Shipwrecks. The SS Ismore (1899) and the SS Lisboa (1910), carrying a load of wine, both sank near Paternoster. Aunty Sêrra Pieters (83), who is still living at Paternsoter, tells how as children they dug out the wine vat from under the sand dunes and used it as containers for water. She also sings songs from yesteryears describing the sinking of the Ismore and the Lisboa. A lot of the inside doors in the fishermen's cottages at Paternoster have been made of wood from ship wrecks that had washed ashore.

Aunty Selma tells how Norwegian sailors regularly came to danced at a dancing venue that her Grandmother had at Paternoster. At one stage a sailor forgot his jacket there. Aunty Sêra's mother, who was eight at the time and as curious as any child, went through the pockets and found a wedding ring. She kept it a secret until she married with it at the age of twenty one.
Since then five other couples have been married using the ring of the unknown sailor. The ring is still in Aunty Selma's family.


Top of Page

Read in English

Geskiedenis van Paternoster

Die oorsprong van die naam "Paternoster" is nog onbekend. Sommige mense dink dit is te danke aan die Portugese seemanne wat die "Onse Vader" of "Paternoster" gebid het terwyl hulle om die baai geseil het. Die krale wat die Khoistamme gedra het, is egter ook Paternosters genoem.

Die dorpie is egter oorspronklik 'n vissersdorpie. Die winkel op Paternoster (Bowinkel) "Oep vir Koep" was dan ook eers ‘n fabriek wat tornyn (tipe seebul) olie onttrek het, hoofsaaklik vir die maak van medisyne. Die bedryf het aan die Stephan Broers behoort.

Met die jare was daar ook verskeie skepe wat daar tot niet gegaan het: Die SS Ismore(1899) en die SS Lisboa (1910) met ‘n vrag wyn op het naby Paternoster gesink. Antie Sêrra Pieters (83), tans nog woonagtig op Paternoster, vertel dat hulle as kinders die wynvate onder die sandduine uitgegrawe en dit is as waterhouers gebruik het. Sy sing ook nog liedjies uit vervloë se dae wat die beskrywing van die sinking van die Ismore en Lisboa vertel.
Talle van die vissershuisies op Paternoster se binne deure is van uitgespoelde skeepshout gemaak.

Heerlike resepte met Hottentotsvis en mossels word steeds deur die inwoners van Paternoster gekook. Die invloed van die Portugese kultuur is ook duidelik sigbaar met smooruie en groenpeper wat byna in elke dis gebruik word.
Antie Selma vertel mens dan ook met groot smaak van al die seekosdisse waarby wilde knoffel, inheemse platblaar pietersielie en wilde roosmaryn gevoeg word. So het sy ook ‘n goeie raad vir blink gesonde hare, deur dit met ‘n treksel wilde roosmarynwater af te spoel.

Sy vertel my ook hoe die ‘Norwegian’ matrose gereeld kom dans het by die dansplek wat haar ouma op Paternoster gehad het. Op ‘n kol het een van die matrose dan ook sy baadjie daar vergeet. Haar ma het as agtjarige dogterjie, nuuskierig soos ‘n kind nou maar is, in die baadjie gekrap en op ‘n trouring afgekom. Die het sy in geheime bewaring gehou tot die dag dat sy op een-en-twintigjarige leeftyd getroud is met die rooi goud trouring van ‘n onbekende Noorweegse matroos. Vyf ander pare op Paternoster is met dieselfde ring getroud en is nog in Antie Selma se familie.

Interessante Feite oor die Paternoster Hotel:
Het jy geweet dat die Hotel op Paternoster gebou is in 1863? Die gebou moes onder andere dien as skool, polisiestasie, winkel, tronk (Die gedeelte wat deesdae die kroeg is, was eers die tronk.)en klerewinkel. Die huidige danssaal was onder andere gebruik om boere se graan te stoor wanneer die boere ekstra stoorplek nodig gehad het. Daar was ook 'n ou sandpit wat vir spitbraaie gebruik was.

In 1940 het Mnr. Tollmann die gebou gekoop en 'n hotel gevestig. Na 8 jaar is hy egter terug Engeland toe. Sy kinders het in 1997 kom besoek aflê en 'n groot gedeelte van die fondse benodig vir die gemeenskapsaal geskenk, vandaar die naam van die Tollmann saal.

Die besigheid het met die jare verskeie eienaars gehad, o.a. Mnre. Sanks, Harrier, Smit en Walters. In 1965 koop Paternoster Visserye dit en in 1970 koop Mnr. Hendrik de Goede vir Paternoster Visserye en word so eienaar van die hotel. In Oktober 1970 koop Mnr. Johan Carosini (die huidige eienaar) die besigheid.

Top of Page


Places to See
Description
Contact Details
Cape Columbine Light HouseThe site of the last manned lighthouse to be build in South Africa in 1936.022-752 2705
Columbine Nature ReserveTietiesbaai022-752 2718
Die winkel op PaternosterOep ve Koep022-752 2632
Dolphin and Whale watchingper arrangement022-715 1142
Back to Top | Home Page



Things to do
Description
Contact Details
Angling TripsAndrè083 480 4930
Boat and Land based Crayfish CatchingAndrè083 480 4930
Diving and Spear fishing excursionsAndrè083 480 4930
Hiking TrailsTietiesbaai to Swartriet - 17Km
Paternoster to Stompneusbaai - 30km
022-701 7000
Mountain Biking
Sea Kayaking
West Coast Guided Trails082 926 2267
082 923 1952
Picnic spots and Braai FacilitiesTietiesbaai022-752 2718
Back to Top | Home Page


Places to Stay
Description
Contact Details
Paternoster DunesBoutique Guest House
Highly Recommended
Tel: 022 752 2217
or Fax: 022 752 2214
Read More
Send an Email
Paternoster HotelRecommended022-752 2773
022-752 2750(fax)
Ahoy Guest HouseDinner on request022-752 2725
Blue DolphinBed and Breakfast022-752 2001
MosselbankBed and Breakfast022-752 2632
Baby DolphinSelf Catering - Breakfast on request022-752 2001
Bay Watch VillaSelf Catering022-752 2039
Cape ColumbineSelf Catering021-449 2400
Casa NostraHouse - Self Catering083 731 6703
Die KliphuisHouse - Self Catering022-752 2039
Die OpstalSelf Catering022-752 2648
Paternoster Beach CottageSelf Catering022-715 3034
Seaview CottageStunning Sea View. Self Catering082 320 6373
Back to Top | Home Page


Places to Eat
Description
Contact Details
Paternoster Hotelà la carte022-752 2773
VissermanskombuisSea food, steak 022-7522096
VoorstrandRestaurant022-752 2038
Back to Top | Home Page

Properties / Estate Agents
Description
Contact Details

Back to Top | Home Page