is situated about
120km from Cape Town on the R27. It is about 28km from Vredenburg and 20km from
Saldanha. The town developed on the easthern shore of the Langebaan Lagoon.
The Lagoon streches for 17km from Saldanha Bay, past Langebaan up to Geelbek and in
places it is up to 4km wide.
To protect it's culture as a fishing, holiday and retirement village, the town
allows no industries. The mild climate, beautiful surroundings and calm waters provide
a constant stream of visitors.
To capture the essence of this quaint town in a few words, is impossible.
The pictures tell it much more eloquently.
Om sy kultuur as vakansie-, visvang- en aftreedorp te beskerm, word geen industrieë hier
toegelaat nie. Die gemagtige klimaat, asemrowende omgewing en kalm waters lok reg deur
die jaar besoekers.
Om die essensie van hierdie unieke kusdorpie in woorde vas te vang, is onmoontlik. Foto's
kan dit soveel beter doen.
History of Langebaan
The town originated on a farm called De Stompe Hoek that was first called
Geytenbergsfontein. Langebaan is one of the oldest towns in South Africa with a history dating back
more than 400 years. It has an archaeological history of a few million years.
Twelve kilometres east of the farm Elandsfontein, a fossilised skeleton was found
that dates back to the Stone age. This fossil deposit is considered to be one of
the richest in the world.
Seal hunters from France frequented the area long before the time of Jan van Riebeeck.
They used Schaapen Island as their head quarters and for storage of Seal skins and
whale oil. This island which is close to the beach was called: "Isle à la Biche" at the
time and the name was only changed back to the original about a century ago.
Schaapen Island was also used as a stop over to do repairs to ships. It was also used as a
place of grazing for sheep that were then returned to Cape Town by the VOC.
Leentjies klip, where we find a caravan park today, got it's name from a Mr. Lynch, who
absconded from his ship in the area. "Lynch se klip" soon became known as "Leentiesklip",
a name still used today.
Donkergat was used as a quarantine camp. In later years two fishing companies were
established here: Donkergat in 1909 by John Bryde and Salamanderbaai in 1910 by Carl Ellefson.
The P.O.S.I., an oystershell factory, was founded in 1918 where the Yacht Club is today.
Remains of the original building forms part of the building where the bar is today.
Langebaan has a colorful history with many old historic buildings. "Oom Rijk Melck" (78) will gladly
show you the places where they played as kids. His house, "Greystone", is one of the oldest
buildings in Langebaan. As you enter the town, you will find a restaurant called "Tolhuis".
This house got it's name because their was a gate in the road next to the house.
The children would run to open it for visitors and received a penny for their trouble.
As a result, the house earned it's name.
As the flowers from Postberg, throught the West Coast National Park and all over the
West Coast, form a tapistry of color and shape, so have the different people and nationalities
formed a colorful tapistry. Churchaven, on the opposite side of the lagoon, is
a wonderful example of where the past, present and future have merged into a
atmosphere of timelessness.
Geskiedenis van Langebaan
Die dorp het ontstaan op die plaas De Stompe Hoek wat oorspronklik bekend
gestaan het as Geytenbergsfontein. Langebaan is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika met ‘n geskiedenis
wat oor meer as vierhonderd jaar strek en met ‘n paleontologiese en
argeologiese geskiedenis van etllike miljoene jare.
Twaalf kilometer oos van die dorp op die plaas Elandsfontein, is daar
‘n gefossileerde skedel gevind wat uit die Steentydperk dateer. Hierdie
fossieleneerslag word alom beskou as van die rykste in sy soort ter
wêreld.
Nog voor Jan van Riebeeck se tyd (1623) het Franse robbejagters
Langebaan gereeld besoek. Schaapeneiland was hul hoofkwartier en
stoorplek vir robbevelle en walvisolie. Hierdie eiland, wat ‘n klipgooi
van die strand is, was bekend as "Isle à la Biche" en is ‘n eeu gelede
weer na sy oorspronklike en huidige naam herdoop.
Dit was ook by Schaapeneiland waar herstelwerk oorspronlik aan skepe
gedoen is.Schaapeneiland is ook gebruik om skape te laat wei, tot
'n VOC skip hulle kom optel het om Kaap toe te neem, vandaar die naam.
Leentjiesklip, waar vandag ‘n pragtige karavaanpark op die strand is,
het sy naam gekry van ‘n skeepsdroster met die naam Lynch. Lynch se Klip
word in die volksmond Leensje se Klip.
As mens na die verskillende nasionalitiete kyk wat in hierdie relatief
klein gebied beweeg het, is dit onvermydelik om te sien watter invloed
hulle op die koskultuur van die Weskus gehad het.
Rolmopsies wat met harders gemaak word en in asyn gepekel word, soos
wat die Skandinawiërs dit met haring doen, het waarskynlik sy oorsprong
aan hulle te danke. Verskeie Skandanwiërs was gereelde besoekers met
nasate wat hier gebly het selfs na die walvisbedryf in 1930 beïndig is.
Donkergat bly ‘n skim op die horison in hierdie deel van Langebaan se
verlede. Dit was ook ‘n kwarentynstasie tydens die pokke epidemie.
Daar was twee walvis fabrieke: Donkergat 1909 gestig deur Johan Bryde
en Salamanderbaai 1910 Carl Ellefson.
Die P.O.S.I, ‘n oesterskulpfabriek, is in 1918 op die plek van die
huidige Seiljag Klub bedryf. Oorblyfsels van die oorspronlike fabriek
vorm nog deel van die gebou waarin die kroeg nou te vinde is.
Verder het Langebaan met kleurryke geboutjies ‘n ryke geskiedenis en
Oom Rijk Melck (78) wys jou graag die plekke wat hulle as kinders geken
het. Sy huis "Greystone’ is een van die oudste geboue in Langebaan.
So ook is die Tolhuis, (vandag ‘n restaurant soos jy die dorp binnekom)
en volgens hom het die sy naam gekry deurdat daar ‘n hek in die grondpad was.
As kinders het hulle gehardloop om die hek oop te maak vir voertuie en
is dan beloon met ‘n pennie.
Soos die blomme vanaf Postberg dwarsdeur die Weskus Nasionale Park tot
in Saldanha ‘n tapisserie van kleur vorm, so ook het die verskillende
kulture ‘n tapeserie met interessante mense gevorm, hetsy hulle nou vanaf
hulle skepe gedros het of skipbreukelinge was van vergane skepe tot en
met die verskeie oorloë. Churchaven aan die oorkant van die lagune is ‘n voorbeeld van so ‘n
"settlement" waar die verlede, hede en toekoms in een tydkapsule gaan
stilstaan het.
Top of Page