Klubs / Verenigings
Click here to send us details of your club.

Dina Fourie Ballet en Spaanse Dansskool
  • Ballet deur RAD Senior Balletonderwyseres. Reg nr: 116782
  • Spaanse Dans onderrig volgens Soriedat de Baile metode
  • Callanetics - Diep spier oefeninge
    Kontak: Dina by 022-713 3968

Power Plate Health & Fitness Salon
Kontak: Johan & Hetta Veldsman by 082 655 1591

Vredenburg Tuinbouklub
Kontak: Erna du Plessis by 083 285 2729

Weskus Fotografiese Vereniging (Weskus Fotoklub
is 'n groep mense met 'n belangstelling in fotografie en alles wat daarmee verband hou. Die klub se doelstelling is om lede te help om hul fotografiese vaardighede te ontwikkel en hulle kennis van die onderwerp uit te brei. Ons vergader elke tweede Donderdag van die maand en daar is 'n vooraf bepaalde tema vir elke byeenkoms. Enige persoon wat belangstel in fotografie is welkom om by die klub aan te sluit.


Stuur 'n epos vir meer inligting.

Besoek hulle webwerf by www.weskusfotoklub.co.za


Model ConneXion
Model Academy & Finishing School

Tel: 082 291 2974
Fax: 0866 707 363

Back to Home Page