Lees in Afrikaans | History of Dwarskersbos | Geskiedenis van Dwarskersbos | Properties / Eiendomme

Dwarskersbos is situated about 12km north of Laaiplek. It's long streches of white beach makes it a favorite holiday destination. The local beach restort offers chalets, caravan and camping sites and is practically on the beach. There is a wonderful little shop offering everything from West Coast Souveniers to a library service and swimsuits. There is NO Petrol available, so remember to fill up at Velddrif. The local people are friendly and helpful and the atmosphere is relaxed and happy. The town is on your left handside across from a farm with the same name. The streets are named after flowers starting with "Aandblomstraat" up to the Caravan Park. In the newer development the streets was named after Species of Fish.

The view over the ocean with "Bobbejaanpunt" near Elands bay in a northerly direction and the "Patrysberg" with St Helena Bay in the West, offers some of the most beautiful sunsets that you can thing of. The development of Shelly Point can also be seen in the distance. The Sishen Saldanha Railway line passes close to the town and during the day one can see the heavily laden trains on their way to Saldanha.

Boats have more than the obvious uses. Click here for a bigger version Dwarskersbos from high. Click here for a bigger version The shop at Dwarskersbos. Click here for a bigger version A Smal portion of the beach at Dwarskersbos. Click here for a bigger version

Read in English

Dwarskersbos is ongeveer 12km Noord van Laaiplek geleë. Die lang, wit strande maak dit 'n gunsteling vakansie bestemming. Die plaaslike karavaanpark bied chalets, sovel as kampplek vir karavane en tente. Die dorpie het net een winkel waar jy enige iets van aandenkings tot biblioteekboeke tot swemklere kan koop. Daar is NIE Perol te kry nie - so maak maar op Velddrif vol.

Die bevolking is vriendelik en hulpvaardig en die atmosfeer ontspanne. Die dorp is aan jou linkerkant regoorkant die plaas met dieselfde naam geleë met Straatname wat na blomme genoem is beginnende by Aandblomstraat tot by die Karavaan Park - die nuwe uitbreiding het Visname soos Galjoen ens.

Die uitsig oor die see met Bobbejaan punt daar naby Elandsbaai in 'n Noorderlike rigting en die Patrysberg met die dorpie St Helenabaai in die Weste bied van die mooiste sonsondergange wat jou hart begeer. Die nuwe ontwikkelings by Shelly Punt kan ook in die verte gesien word. Die Sishen spoorlyn loop digby die dorpie verby en in die dag kan 'n mens die lang swaar gelaaide treine wat soos worse deur die bosse kronkel duidelik sien.

Top of Page

Lees in Afrikaans

History of Dwarskersbos

The town was founded in 1920 on a Sandveld Farm also named Dwarskersbos. The farm belonged to the Smit family and mosts of the original farm is still owned by them. Those days the town had a post office and a telephone exchange as well as a primary school. Unfortunately, not of those remained there.

In the beginning years water was a problem two wells were dug close to the sea. One of these wells can still be seen in Roos Street.

The old "badhuise" that was build close to the sea in 1933, served as holiday camping sites over the December holidays. It was very popular and the stoep was used as a place to dance over Christmas and New Years.

On the 23rd of August 1969 a tidal wave submerge a big portion of the town. A Possible cause for this was the earthquakes at Tulbach. In 1974 Dwarskerbos got electrical power. In 1983 a new development was started next to the Caravan Park and a local council was founded under Jurisdication of the of the SDR at Moorreesburg. After the General Election on 27 April 1994, Dwarskerbos was intergrated into the then Velddrif Municipality - now known as the Bergriver Municipality which also includes Aurora and Porterville.


Top of Page

Read in English

Geskiedenis van Dwarskersbos

Die dorp is in 1920 op 'n sandveld plaas Dwarskersbos aangelê, wat aan die familie Smit behoort het - dit is nog steeds die geval.In die ou dae was daar selfs 'n Poskantoor en handsentrale met 'n laerskool - al dié dinge het natuurlik mettertyd verdwyn.

In die beginjare was water 'n probleem en twee putte is dan ook naby die see gegrawe waar hulle brak water gekry het. Die een put is nog in Roos straat te sien.

Die ou badshuise wat in 1933 naby die see gebou is, het as die vakansie uitspanplek oor die Desember vakansies gedien. Dit was baie gewild en daar is ook lekker oor die Krismis en Nuwejaar op die stoep gedans by die boeremusiek.

'n Getygolf tref die dorp op 23 Augustus 1969 - die aardbewings by Tulbagh word as 'n moontlike oorsaak genoem. In 1974 word elektriese krag aangelê. 1983 sien 'n nuwe uitbreiding die lig net neffens die huidige Karavaan Park en 'n Plaaslike Raad ontstaan onder die destydse S.D.R. op Moorreesburg, maar na die Algemene verkiesing op 27 April 1994 word Dwarskersbos 'n integrale deel van die destydse Velddrif munisipaliteit -Nou bekend as BERGRIVIER en sluit ook Aurora, Porterville in.

Top of Page

Properties / Estate Agents
Description
Contact Details
Back to Top | Home Page